Onderskrifte

Rolprent met onderskrifte in Engels. 'n Aanhalingsaandagstreep word gebruik om verskillende sprekers aan te dui.

Onderskrifte verwys na vertaalde dialoog wat in 'n verkorte vorm onderaan 'n televisie- of rolprentskerm vertoon word.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search